| |
Miss Photo, a yearly event, will take place at Monument Park School Hall in Kraaifontein for the tenth time. This however is the first time published on the Internet.
Miss Photo will only be judged on her photos and any girl between the age of 15 and 24 may enter. The closing date is October 30th, 2001. The crowning will take place on December 8th, 2001. Miss Photo and her 2 princesses will be crowned as well as Miss Legs and her 2 princesses. The only judging on that evening will be for Miss Elegant.
All the girls must be available for the repetition the day of the crowning. This will take place an hour before we start.
The sponsors of the competition will all be mentioned on the web pages. If the sponsor has a web site, we will create a link to their web site. Any one who would still like to sponsor this competition are welcome to contact us via email.
All the girls who has entered will all be given space on this site and four or five (4-5) photos and her details will be published.
Our photographer must photograph any girls who want to enter. Of the 72 photos only 40 will be entered in the competition.
Mej Foto word hierdie jaar vir die agste keer aangebied. Dit is egter die eerste keer dat ons dit op die internet plaas. Die kroning vind plaas in die Hoërskool Monument Park, Kraaifontein. Die aand se verrigtinge sluit in die kroning van Mej Foto en haar 2 prinsesse, asook die kroning van Mej Bene en haar 2 prinsesse. Mej Elegant is die enigste beoordeling wat daardie aand plaasvind, en dan word die meisies beoordeel volgens hoe hulle daardie aand daar vertoon.
Mej Foto word slegs op foto's beoordeel en meisies tussen die ouderdom van 15 en 24 kan deelneem. Die sluitingsdatum is 30 Oktober 2001.
Die Kroning vind plaas op 8 Desember 2001.'n Uur voor die verrigtinge moet alle meisies beskikbaar wees vir die repetisie.
Die borge van die kompetisie word ook op hierdie bladsye aan u bekend gestel. 'n Skakel kan na die borge se bladsy gemaak word. Enige persoon wat nog wil borg is welkom om ons per email te kontak.
4 - 5 (Vier of vyf ) foto's van elke meisie asook hulle gegewens sal op die volgende bladsye geplaas word.
Enige meisie wat belangstel moet deur ons fotograaf gefotografeer word en van die 72 foto's wat geneem word, word 40 gekies waarop die beoordeling dan plaasvind.
A.g.v. die feit dat Obed Lennox oorlede is (2006), word hierdie bladsye aan sy nagedagtenis oorgelaat.
|
|